Vurdering for Afrikaanse speltoetser
Afrikaanse speltoetser av Dwayne Bailey, Translate.org.za, apauley, F Wolff
12 vurderingar
- Vurdering: 5 av 5av Mike Breytentebach, eit år sidan
- Vurdering: 5 av 5av Firefox user 14419643, 2 år sidan
- Vurdering: 5 av 5av 10emanresu, 3 år sidan
- Vurdering: 5 av 5av Patrick Lawrence Wheeler Dr., 3 år sidan
- Vurdering: 5 av 5av Leonardo José Raimundo, 4 år sidanEu estou adicionando o dicionário de africâner para pesquisar os verbetes com livros da Bíblia em africâner.
- Vurdering: 3 av 5av Gareth, 4 år sidanUnfortunately the home page, http://translate.org.za/content/view/1610/54/, is broken, so difficult to help improve.
- Vurdering: 5 av 5av Firefox user 16674682, 4 år sidan
- Vurdering: 3 av 5av Firefox user 15039473, 6 år sidan
- Vurdering: 1 av 5av Firefox user 14678505, 6 år sidanDankie vir tot sover maar die gebrek aan kennis van saamgestelde perfek gespelde woorde soos wat die gebruik in Afrikaans is, is frustrerend. Die woorde wat mens opdateer haal klaarblyklik nie die hoof woordeboek nie want elke keer as mens voor begin is al die harde werk weer weg. Die nuwe toevoegings word ook nie voorgestel as 'n korreksie-opsie as jy dit agterna weer verkeerd spel nie. Die basiese woordeboek is nie selflerend nie en dit help niks dat ek net my eie 'spellchecker opdateer en nie kan bydra tot die verryking van die hoof woordeboek nie. Dis baie nodig want die beskikbare woordelys is maar eina en kan baat vind by voortdurende verryking.