Afrikaanse speltoetser 的評論
Afrikaanse speltoetser 作者: Dwayne Bailey、 Translate.org.za、 apauley、 F Wolff
2 筆評論
- 評價 1 分,滿分 5 分來自 Firefox 使用者 14678505,6 年前Dankie vir tot sover maar die gebrek aan kennis van saamgestelde perfek gespelde woorde soos wat die gebruik in Afrikaans is, is frustrerend. Die woorde wat mens opdateer haal klaarblyklik nie die hoof woordeboek nie want elke keer as mens voor begin is al die harde werk weer weg. Die nuwe toevoegings word ook nie voorgestel as 'n korreksie-opsie as jy dit agterna weer verkeerd spel nie. Die basiese woordeboek is nie selflerend nie en dit help niks dat ek net my eie 'spellchecker opdateer en nie kan bydra tot die verryking van die hoof woordeboek nie. Dis baie nodig want die beskikbare woordelys is maar eina en kan baat vind by voortdurende verryking.